Koraalsee-eilande

Koraalsee-eilande
Inheemse naam: Coral Sea Islands
Kaart van die Koraalsee-eilande
Kaart van die Koraalsee-eilande
Geografie

Ligging Koraalsee
Koördinate 19°05′27″S 150°54′06″O / 19.09083°S 150.90167°O / -19.09083; 150.90167
Argipel Koraalsee-eilande

Oppervlakte 780 000 vk km (land en water)

Administrasie
Vlag van Australië Australië
Eksterne gebied Koraalsee-eilande

Demografie
Bevolking 0

Die Koraalsee-eilande-gebied (Engels: Coral Sea Islands Territory) is 'n meestal onbewoonde eksterne gebied van Australië,[1] wat uit die Koraalsee-eilande bestaan. Hulle is in die Koraalsee net noordoos van die Australiese deelstaat Queensland en die Groot Koraalrif geleë.[2]

Die gebied het 'n totale oppervlakte van 780 000 km² en is in 1969 gestig. Voor dit is die eilande as deel van die deelstaat Queensland beskou. In 1997 is die Koraalsee-eilande-gebied uitgebrei.

  1. (en) "10: External territories". Legal Risk in International Transactions (ALRC Report 80). Australian Law Reform Commission (ALRC), Australian Government. 2006. ISBN 0-642-25487-7. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 April 2014. Besoek op 14 April 2014.
  2. "Coral Sea Islands". Territories of Australia (in Engels). Department of the Infrastructure and Regional Development, Australian Government. 29 Januarie 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 April 2020. Besoek op 14 April 2014.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search